Trauma agter die rug Front

Outeurs Dr Barbara Louw & Wynand Louw CFP

ISBN 97819197549491

Uiteindelik in Afrikaans!

Hierdie boek gee vir jou praktiese riglyne om jou te help om aan te beweeg met jou lewe na trauma. Hierin sal jy riglyne vind oor hoe om die warboel van emosies wat jy ervaar te verstaan en te hanteer. Daar is ook inligting oor verwarrende reaksies op trauma en die vrae wat jy dalk het oor geloof en geestelikheid.

Praktiese hulp, aanwysings en wenke is volop in die boek tevinde en dit sal jou bystaan in hierdie proses van genesing, heel word en vergifnis.‘n Unieke deel van hierdie boek is die afdeling oor die finansiële impak van trauma en hoe ‘n mens daarna herstel. Die hoofstuk word aangevul deur hulpbronne wat gratis van Aquilla Adviseurs se webwerf afgelaai kan word.

Die idees en konsepte in hierdie boek word al vir meer as 25 jaar getoets en ons maak gebruik van die tydlose Bybelse boodskap van hoop

R200 aflewering uitgesluit

In die jy die skrywers wil nooi on jou groep toe te spreek of om trauma ontlonting by jou organisasie te doen, kan jy 'n epos stuur na

Bespreek aanlyn or in-persoon afspraak vandag nog.

Events Booking - Upcoming Events

There are no up-coming events