Hartswysheid en kopkennis vir vriende

Hartswysheid en kopkennis vir vriende is geskryf deur Ds Wynand Louw en Dr Barbara Louw. Hoe balanseer ‘n mens vandag se werklikheid?

  • Bybelgebaseer
  • Fokus om te troos, stig en bemoedig.

Hoofonderwerpe:

  • Wysheid en kennis
  • Moeilikheid
  • Lewensdinge
  • Wonders en wysheid
  • Die lewensdroom
  • Vrede en vreugde
  • Ware skate Seëninge

Beskikbaar op www.blueagle.co.za.

Kontak die skrywers by .

Meer oor die skrywers op www.barbaralouw.com

03:55

Events Booking - Upcoming Events