Hartswysheid en kopkennis vir vriende - 'n Vrolike oorsig

'Hartswysheid en kopkennis vir vriende' is 'n Afrikaanse boek om jou op te bou en te bemoedig.

Die outeurs is Ds Wynand Louw en Dr Barbara Louw.

Die opsomming is spesiaal vir dames en vriendinne.

Hartswysheid en Kopkennis vir Vriende skep die agtergrond vir die daaglikse potgooie op Ons Radio. Dit is ingedeel in afdelings wat gaan oor wysheis en kennis, moeilikheid, lewensdinge en ware skatte.

Meer inligting en die Afrikaanse potgooie is beskikbaar op www.barbaralouw.com.

Boeke is beskikbaar op www.blueagle.co.za.

00:36

Events Booking - Upcoming Events

There are no up-coming events
Our Cookie Notification
Our Cookie Notification

We use cookies on our website. Some are essential for the site's operation, while others help us improve the site and the user experience (tracking cookies). You can decide for yourself whether to allow cookies or not. Please note that if you reject them, you may not be able to use all the site's functionalities.